Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde State |
Deelstaat | Noord-Carolina |
County | Davidson |
Koördinate | 35°49′N 80°15′W / 35.817°N 80.250°W |
Stigting | 1822 |
Inkorporasie | |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 45,6 vk km |
Hoogte bo seevlak | 246,5 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 18 931 |
- Bevolkingsdigtheid | 415,2/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Newell Clark |
Amptelike Webwerf | lexingtonnc.net |
Lexington is 'n stad in die deelstaat Noord-Carolina en die administratiewe setel van Davidson County. Die stad is ongeveer 32 km suid van Winston-Salem. Die eerste nedersetting is gestig in 1822. Dit is 'n industriele stad wat meubels, tekstiel ware, batterye , masjienerie, gals en gereedskap vervaardig.